Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Seekoevlei" deur N.P. van WYK LOUW
"Seekoevlei" deur N.P. van WYK LOUW [boodskap #11950] So, 28 Desember 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
SEEKOEVLEI
N.P.van Wyk Louw

Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol óu verdriet

ek staan weer by 'n wit poel
waar 'n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
'n jakkals uit die rante skreeu
Vorige onderwerp: "Die Klippe Praat" deur P.J. PHILANDER
Volgende onderwerp: "Sondag van 'n Kind" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 05:24:05 MGT 2024